Case Studies

Wesselsbron Februarie 2014

Wesselsbron Februarie 2014

Gielie Nieuwoudt Bemarkingsdirekteur van Brazseed se daar is ook 'n verantwoordelikheid van die boer om hierdie gras reg te bestuur. Hier wys hy 'n 40 hektaar land wat in vier kampe verdeel is wat in 'n 10 dae siklus rotering is. Hier is 300 diere op hierdie droeland.

Gielie Nieuwoudt Bemarkingsdirekteur van Brazseed se daar is ook ‘n verantwoordelikheid van die boer om hierdie gras reg te bestuur. Hier wys

1013865_423596907784627_924984231_n
hy ‘n 40 hektaar land wat in vier kampe verdeel is
Gielie Nieuwoudt Bemarkingsdirekteur van Brazseed se daar is ook 'n verantwoordelikheid van die boer om hierdie gras reg te bestuur. Hier wys hy 'n 40 hektaar land wat in vier kampe verdeel is wat in 'n 10 dae siklus rotering is. Hier is 300 diere op hierdie droeland.
 wat in ‘n 10 dae siklus rotering is. Hier is 300 diere op hierdie droeland.

 1959816_423594614451523_1261306655_n 10215_423596007784717_1564347999_n

Brazseed kraai koning

Brazseed kraai koning

Brazseed maak 'n skaapboerdery maklik.

Brazseed maak ‘n skaapboerdery maklik.

1926763_420541821423469_798847528_n
Eduard staan in sy oupa se aangeplante weiding en baie trots op die gewig wat die Nguni's optel. Foto twee is 'n bewys hoe vining herstel die gras as hy in kampe verdeel is.

Eduard staan in sy oupa se aangeplante weiding en baie trots op die gewig wat die Nguni’s optel. Foto twee is ‘n bewys hoe vining herstel die gras as hy in kampe verdeel is.

Koos Steyn boer tussen Hartbeesfontein en Coligny vir die laaste 58 jaar en in die 58 jaar was daar nog nooit 'n gras met soveel sukses as Brazseed onder besproeiing nie. Hierdie gras is reeds in die tweede seisoen. Die foto waar Koos staan aan sy regterkant staan Brazseed, nadat hy hom afgesny en gebaal het is hy alweer so lank en aan die linkerkant die gras waarmee hy al die jare boer wat nog nie eers gesny is nie. Koos het weer die nuwe seisoen aanplantings en beoog om sy hele plaas onder Brazseed te sit binne die volgende paar jaar. Koos se wat hom die meeste beindruk is die vinnige hergroei na sny en baal, so hy kan rondte een sny en baal en rondte twee bewei. Wat hy in 58 jaar nog nie op sy plaas kon regkry nie, kry hy nou reg. Brazseed doen uitstekend in die gebied. Kontak Gielie Nieuwoudt vir meer besonderhede of vir 'n boeredag in die omgewing 084 800 0193

Koos Steyn boer tussen Hartbeesfontein en Coligny vir die laaste 58 jaar en in die 58 jaar was daar nog nooit ‘n gras met soveel sukses as Brazseed onder besproeiing nie. Hierdie gras is reeds in die tweede seisoen. Die foto waar Koos staan aan sy regterkant staan Brazseed, nadat hy hom afgesny en gebaal het is hy alweer so lank en aan die linkerkant die gras waarmee hy al die jare boer wat nog nie eers gesny is nie. Koos het weer die nuwe seisoen aanplantings en beoog om sy hele plaas onder Brazseed te sit binne die volgende paar jaar. Koos se wat hom die meeste beindruk is die vinnige hergroei na sny en baal, so hy kan rondte een sny en baal en rondte twee bewei. Wat hy in 58 jaar nog nie op sy plaas kon regkry nie, kry hy nou reg. Brazseed doen uitstekend in die gebied. Kontak Gielie Nieuwoudt vir meer besonderhede of vir ‘n boeredag in die omgewing 084 800 0193

1901641_420114838132834_404509166_n 1796548_420114961466155_452919646_n 10006567_420114891466162_1713973384_n
Warrie Cilliers Bultfontein

Warrie Cilliers Bultfontein

1798447_419074794903505_1890350199_n 1970943_419074978236820_1185020954_n 1958447_419075164903468_1043031728_n
Mathye de Wet hou baie van Brazseed, maar se sy hou nie van die krokkemonsters in die gras nie.

Mathye de Wet hou baie van Brazseed, maar se sy hou nie van die krokkemonsters in die gras nie.

Dries Cronje Potchefstroom Ventersdorp distrik. Dries is veral beindruk met die gewig van die bale en die vinnige hergroei van Brazseed. Wat belangrik is vir hom in hierdie jaar wat hy baie weiding het kan hy Brazseed kuilvoer maak of sny en baal om 'n inkomste te genereer uit sy Brazseed.

Dries Cronje Potchefstroom Ventersdorp distrik. Dries is veral beindruk met die gewig van die bale en die vinnige hergroei van Brazseed. Wat belangrik is vir hom in hierdie jaar wat hy baie weiding het kan hy Brazseed kuilvoer maak of sny en baal om ‘n inkomste te genereer uit sy Brazseed.

1924665_420541448090173_1306146492_n 1948022_420541524756832_1759432859_n
AC Botma van Viljoenskroon wat ook deel was van die toer na Brazilie wat Gielie Nieuwoudt boere geneem het se grasse staan glad nie terug vir Brazilie nie. Kontak gerus vir Gielie Nieuwoudt indien u plase in die distrik wil besoek.

10006596_419078354903149_1327082439_n
'n Boeredag 7 Maart 2014 by Lambert Theron Groblersdal (Limpopo) die grasse presteer puik en die herstel na die winter uiters goed. Kontak gerus vir Tabu Vermaas 0825661534 vir meer inligting in Groblersdal omgewing oor Brazseed.

‘n Boeredag 7 Maart 2014 by Lambert Theron Groblersdal (Limpopo) die grasse presteer puik en die herstel na die winter uiters goed. Kontak gerus vir Tabu Vermaas 0825661534 vir meer inligting in Groblersdal omgewing oor Brazseed.

1800235_419077164903268_556121950_n 1798570_419077321569919_1207822976_n
Boshof Omgewing 2014

Boshof Omgewing 2014

Winburg omgewing Brazseed aanplantings by Bennie

Winburg omgewing Brazseed aanplantings by Bennie

Crown Seeds agente van Brazseed se aanplantings in die Mashadadorp, Schoemanskloof en Nelspruit omgewing. Hierdie gewasse van Brazseed maak skoonskip in die omgewing. Kontak gerus vir Giovanni van der Walt vir meer inligting en besigtiging op plase by 079 539 3809

1625594_411452655665719_1055686993_n 1013303_411452678999050_1570629055_n
Jong boere kontak vir Heyns Nieuwoudt by 084 840 1659 en kom besigtig die lande wat in volle produksie is.

Jong boere kontak vir Heyns Nieuwoudt by 084 840 1659 en kom besigtig die lande wat in volle produksie is.

1800421_408332405977744_2106768426_n
Kliente van Brazseed wat aanplantings het in Pretoria wat weer kom koop het vir Groot Merico

Kliente van Brazseed wat aanplantings het in Pretoria wat weer kom koop het vir Groot Merico

1965025_408332592644392_2001240243_n
Aanplantings Potgietersrus Distrik Januarie 2014

Aanplantings Potgietersrus Distrik Januarie 2014

1620368_406175302860121_129710510_n 995861_406175426193442_1560010476_n
Andre Smit boer Hoopstad Bothaville distrik

Andre Smit boer Hoopstad Bothaville distrik

1012034_406172819527036_1861952060_n
EvH Boerdery Wesselsbron Distrik droeland

EvH Boerdery Wesselsbron Distrik droeland

1044849_406168356194149_1675262795_n 1779951_406168902860761_2086156081_n
Bok Plaasbestuurder van Alfred van Vuuren Tosca distrik Februarie 2014

Bok Plaasbestuurder van Alfred van Vuuren Tosca distrik Februarie 2014

1620408_406165329527785_395422992_n
Hansie Muller met 172 kallers van 200kg op 16 ha Brazseed droeland - Plaas Biesiesfontein Viljoenskroon distrik

Hansie Muller met 172 kallers van 200kg op 16 ha Brazseed droeland – Plaas Biesiesfontein Viljoenskroon distrik

1911754_406166789527639_345118857_n
Boeredag Naboomspruit Januarie 2014

Boeredag Naboomspruit Januarie 2014

1014010_406174509526867_173284007_n 1920610_406174499526868_447909430_n
Vrystaat 2014

Vrystaat 2014

Photo0409IMG-20130122-01195  IMG00188-20130104-1626Brizantha-Piata-root-systemBrizantha-Piata-120-daysBrizantha-Piata-85-days